Sakeliga-hofaansoek word deur Ouditeur-Generaal geopponeer

Die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika (OG) het voorneme aangedui om Sakeliga se hofaansoek, om 154 probleem-munisipaliteite se jaarlikse bestuursverslae te bekom, te opponeer. Sakeliga het hierdie hofaansoek in Julie teen die OG van stapel gestuur, om vir die eerste keer die OG se ongeopenbaarde bestuursverslae van 154 probleem-munisipaliteite openbaar te maak.  

Lees Meer »