LUISTER: Waarom litigasie teen die staat beslis nodig is

Sakeliga Team Members_Piet le Roux

Wanneer is dit reg dat landsburgers en instellings soos Sakeliga teen die staat litigeer? Piet le Roux (Sakeliga se uitvoerende hoof) bespreek hierdie kwessie op die Sakekern (Pretoria FM) se Beleidsradar-insetsel.

Le Roux en James Kemp bekyk Sakeliga se benadering tot litigasie en noem voorbeelde waar Sakeliga die howe bygestaan het om goeie presedente in die reg te vestig. Le Roux verduidelik waarom dit nodig is in Suid-Afrika se konteks om die staat in die howe tot verantwoording te roep.  

Sakeliga was sover ‘n party in verskeie sake wat tot in die konstitusionele hof gevoer is. Sakeliga handhaaf ‘n uitstekende rekord in suksesvolle litigasie.   

Archives