[Luister] Gesprek oor die reg en wanneer wette ongeregtig is

Hoof: Beleid en Ontleding
Hoof: Beleid en Ontleding

In die volgende gesprek vir die Beleidsradar op Pretoria FM, aangebied deur James Kemp, gesels Gerhard van Onselen oor die reg en die moeiliker vrae oor die regmatigheid en billikheid van wette en regulasies self.

Hierdie is natuurlik ’n lewendige debat wat sedert die dae van st. Augustinus en Thomas van Aquino woed. Die meeste van ons stem saam dat ons in een of ander mate gebind word deur ’n plig teenoor gesag, maar daar is ook perke aan wat die owerhede met wette mag doen.

In die gesprek kyk ons na oorwegings oor die regmatigheid van wette en regulasies asook vrae wat gebruik kan word om oor die regmatigheid en billikheid van wette te besluit.

Archives