Luister aanlyn: Piet le Roux oor Covid-19, Sakeliga en die ekonomie, state en gemeenskappe

woman-near-window-3059274

Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, het onlangs deelgeneem aan ‘n gesprek met Russell Lamberti van ETM Macro Advisors. Covid-19 en verskillende reaksies daarop word diepliggend bespreek, tesame met vrae oor die toepaslikheid van die regulatoriese reaksie in konteks van Suid-Afrika.

Sakeliga se siening oor en hantering van die Covid-19-krisis word deeglik uiteen gesit en Sakeliga se rol om sy lede te ondersteun word verduidelik. Moeilike, en selfs filosofiese vrae, oor die huidige globale politieke klimaat en die bykans eenvormige politieke reaksie op Covid-19 word verder beskou. Deurlopend word klem geplaas op koste, die gevolge van beleid, en verskillende opvattings oor die werking van ekonomieë wat in verskillende geledere mag heers.

 

Archives