Litigasie

PPPFA-hofsaak

DOEL VAN HIERDIE SAAK Om die verskerping van BEE-regulasies binne die PPPFA vir staatskontrakte (tenders) ongeldig te laat verklaar en om aktief die verskerping van BEE op ander fronte teen te staan. In die besonder is rasgebaseerde voorkwalifikasie wat staatsorgane toelaat om bieĆ«rs vooraf van tenderprosesse op grond van ras uit te sluit, ultra vires […]
Lees meer