R1,000.00 / maand

Ons bestee geld, tyd en energie om ‘n visie vir georganiseerde besigheid te formuleer; en ons bied ‘n tuiste vir sakelui, ondernemings en ondersteuners wat daardie visie help ontwikkel en realiseer. Ons belê in die vermoë om in belang van ons lede en alle gemeenskappe waar hulle besigheid doen die sakeomgewing gunstiger te maak en welvarendheid te bevorder. Deur ‘n lidmaatskap te aktiveer bou jy saam aan ‘n selfstandige sakegemeenskap en alternatiewe sakeomgewings.

Om dankie te sê bied Sakeliga aan jou die volgende:

  • Nuusbrief
  • Afslag by funksies
  • Ekslusiewe funksies
  • Sakeliga-handelsmerkpakkie vir gebruik op jou bemarking
  • Eksklusiewe memorabilia
  • Jou logo en beskrwying op ons webblad
  • Toegang tot Sakeplein
  • Toegang tot lede-aanbiedinge aan mekaar
  • Artikel 18A-sertifikaat
  • Nog baie meer soos hierdie sakegemeenskap groei

Kategorie: