R1,200.00 / jaar

    Kategorie:

    Description

    Om aan te sluit by Sakeliga is om deel te word van ‘n selfstandige sakegemeenskap. Ons gemeenskap staan op vir wat reg is. Ons staan in die pad van verval en ons glo in waardegedrewe besigheid. Om waarde toe te voeg en om besluite vanuit ‘n etiese waarderaamwerk te neem, is wie ons sakegemeenskap is. Met minder politiek en meer besigheid is dit moontlik om gesonde gemeenskappe te laat herleef.

    Om aan te sluit by Sakeliga hou ook vir jou en jou besigheid bepaalde voordele in, want ons lede hou daarvan om met mekaar sake te doen. Kom kyk wat Sakeliga se sakegemeenskap vir ons doen.