DANKIE VIR JOU BYWONING

Dankie vir jou bywoning by ons funksie.

Soos by die geleentheid bespreek, is hierdie jou geleentheid om jou inligting met ander funksiegangers te deel en almal se inligting te ontvang sodat die koffies tussen julle kan aanhou vloei en op nuwe sakegeleenthede kan uitloop.

Indien jy toestemming gee dat jou inligting met ander gedeel mag word, voltooi asb. die vorm so volledig as moontlik.

Is jy of jou onderneming lid van Sakeliga?
Gee jy toestemming dat die ondernemings wat ook hierdie vorm voltooi het jou mag kontak?