Hofstukke vir saak teen besigheidslisensiëring

pexels-photo-416312

Hierdie plasing voorsien skakels na inligting en alle hofstukke soos geliasseer in Sakeliga se hofsaak teen besigheidslisensiëring.

NUUT: Die gekonsolideerde bundel, gepagineer en vir gebruik in die hof, is nou beskikbaar. Dit bevat alles wat hieronder gelys is. Klik hier.


Ou skakels:

  • Opsomming van die hofsaak, klik hier.
  • Volledige bundel deur Sakeliga se regspan, klik hier.
    • Sakeliga se funderende eedsverklaring (ook vervat in bundel hierbo), soos aan die respondente op 15 Mei 2020 beteken, klik hier.
  • Antwoordende eedsverklarings, soos ontvang op 25 Mei 2020, klik hier.
  • Vir Sakeliga se repliek soos gelewer op 26 Mei 2020, klik hier.

Die saak is vir 26 Mei 2020 op die hofrol geplaas en word op 28 Mei 2020 met behulp van videotegnologie in die Hoë Hof in Pretoria aangehoor.

Archives