Grondhofwetsontwerp, 2021

elizabeth-lies-20237-unsplash

Sakeliga se kort voorlegging op die Grondhofwetsontwerp kan hier (in Engels) verkry word. Sakeliga se belangstelling in die Wetsontwerp is veral gemik op die veranderinge wat beoog word met betrekking tot die reëls met betrekking tot hoorsê-getuienis in grondeise. Sakeliga is bekommerd dat die toelating van hoorsê-getuienis privaat eiendomsreg, ‘n noodsaaklike voorwaarde vir ‘n welvarende markekonomie, op ‘n onbillike manier sal verswak.

Archives