FUNKSIES DEUR SAKELIGA-LEDE

Sakeliga se lede nooi jou om hul eie funksies, wat onafhanklik aangebied word, by te woon.

  • Funksies moet deur lede van Sakeliga aangebied word.
  • Funksies moet waarde bied bo en behalwe advertering (bv. inligting, insig, netwerke, ens.).
  • Ligalede (lede wat maandeliks R300 of meer bydra) kan aanlyn-geleenthede lys.
  • Platinum-lede (lede wat maandeliks R1000 of meer bydra) kan webinare en in-persoon-funksies lys.
  • Sakeliga lys funksies wat inpas by Sakeliga se karakter en doelstellings as ‘n selfstandige sakegemeenskap.
  • Sakeliga waarborg nie bywoning nie, maar publiseer bloot die inligting op hierdie webtuiste en ons kommunikasiekanale.
  • Sakeliga behou ‘n diskresionêre reg voor om funksies nie te lys nie en om gehaltetevredenheid onder deelnemers na te gaan.

KOMENDE FUNKSIES

Bespreek nou! Sitplekke is beperk.

Geen funksies tans beskikbaar.

KragDag Wes-Kaap 2023

17 en 18 Februarie 2023

Selfstandig, volhoubaar, tegnologies, groen, innoverend, kreatief, entrepreneuries en hernubaar.

Lekker, leersaam, oplossings, uniek. feestelik, energie, water, opvoedkunde, veiligheid, voedsel en ekonomie

Meer inligting »

VORIGE FUNKSIES DEUR SAKELIGA-LEDE