Befonds die missie

Skenk eenmalig!

Verkies u om deur ’n kripto-geldeenheid te skenk?

Sakeliga se beleid is om alle kriptogeld skenkings aflyn in hardewarebeursies met veelvuldige tekenregte te stoor tot 31 Desember 2027, met ’n maksimum van 5% jaarlikse onttrekking van die vorige sluitingsjaar se waarde. Bogemelde beleid sal na hierdie datum hersien word. 

Sluit aan by ons toegewyde befondsersgemeenskap!

Maandeliks
Jaarliks

Die geleenthede om oplossings vir staatsmislukking te skep en ’n staatsbestande toekoms vir besigheid te bou is tans ongekend – en ons nooi jou uit om deel daarvan te word. 

Jou toegewyde befondsing stel ons in staat om die kapasiteit te bou wat ons nodig het om hierdie geleenthede aan te gryp en voort te gaan om deurslaggewende oorwinnings te behaal ten einde ’n kragtige en florerende ekonomie te skep. 

Befondsingsvennootskap 

Groei Vennote

R30,000 tot R120,000/jaar

Premium Vennote

R120,000 tot R1 miljoen/jaar

Besondere Vennootskappe

Meer as R1 miljoen/jaar
Spesiale bewilligings

Sakeliga bring missie-gerigte befondsingsvennote saam wat die dringendheid en geleentheid in die taak, wat voor ons lê, verstaan. 

Sakeliga-befondsingsvennote neem die taak van verantwoordelike rentmeesterskap en wyse risikobestuur op en maak ’n wesenlike ekonomiese impak. 

Bitcoin

3B3JXhJLazSNjrXKVrZ3eENQXtxTMivcZw

Ethereum

0xc8AEcA7B5f8428EC6F41A9a410c23EB525e86E78

Sakeliga Befondsingsvennootskap Navraag