Dankie vir jou ondersteuning!

Saam met duisende toegewyde, missie-gedrewe befondsers skep ons ’n kragtige, gekoördineerde sakegemeenskap wat ’n florerende ekonomiese netwerk te midde van staatsmislukking kan bou.

Ons stuur binnekort ’n e-pos wat jou bydrae bevestig. Stoor dus asb. [email protected] en [email protected] in jou e-poskontaklys sodat ons boodskappe nie tussen jou gemorspos beland nie.