Vind nóg “Oplossings vir Suid-Afrika se platteland” by hierdie konferensie

Die platteland is in verval, maar dit hoef nie so te bly nie. Sakelui kan ingryp en nou is hier nóg ’n geleentheid om uit te vind hoe: die Oplossings vir Suid-Afrika se platteland-konferensie, op 20 en 21 Februarie 2024, buite Bothaville. As vennoot van dié konferensie, aangebied deur Landbouweekblad en Senwes, nooi Sakeliga graag […]


Sakeliga neem deel aan Bitcoin-geleentheid wat parallelle strukture vir vrye en welvarende gemeenskappe ondersoek

Sakeliga Uitvoerende Direkteur en ekonoom Russell Lamberti sal praat by die komende Adopting Bitcoin Cape Town-konferensie by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum op 26 – 28 Januarie 2024. Sy toespraak sal Sakeliga se strategie uiteensit vir die ontwikkeling van skaalbare oplossings vir staatsverval en die bevordering van ‘n florerende ekonomie wat sal bestand wees teen skadelike […]


Sakekamers kan orde in die plaaslike ekonomie herstel  

Hierdie is ʼn geredigeerde weergawe van die toespraak gelewer by die bekendstellingsfunksie van die Pretoria Sakekamer.  Eens op ʼn tyd het almal gedink dit is die staat se rol om ʼn gunstige sakeomgewing te skep. Vir ʼn tydjie het dit selfs gelyk of dit werk. Daar was toegang tot die besluitnemers, en daar was ʼn […]


Waarom Sakeliga BEE teenstaan en wat ons volgende gaan doen

https://vimeo.com/711824296%20 Toespraak gelewer deur Piet le Roux op die 2022 Black Business Council-beraad by die Gallagher-konvensiesentrum, Midrand, Suid-Afrika (geredigeer). Op 14 Februarie 2022, byna vyf jaar na die aanvanklike litigasie, het Sakeliga die eerste beduidende terugstoot van ’n BEE-tipe wet in Suid-Afrika in die Konstitusionele Hof behaal. Die Hof het bevestig dat die openbare verkrygingsregulasies […]