Verhoed wysiging van gunstige PPPFA-bevel oor BEE in staatstenders

BESKERM DIE PPPFA-UITSPRAAK Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Die Minister van Finansies bring ‘n dringende hofaansoek ter wysiging van die Konstitusionele Hof se bevel in Sakeliga se guns op 16 Februarie 2022 oor BEE in staatstenders. Sakeliga opponneer die aansoek, aangesien die Minister onder die vaandel van ‘n verduideliking by die hof verlang oor […]


Skrap BEE-voorafdiskwalifikasie in staatstenders (PPPFA-saak)

SKRAP BEE-VOORAFDISKWALIFIKASIE IN STAATSTENDERS (PPPFA-SAAK) Steun soortgelyke sake Impak van hierdie saak Sakeliga het die eerste omvattende terugrol van BEE deur litigasie behaal met hierdie saak. Die Konstitusionele Hof het op 16 Februarie 2022 in Sakeliga se guns bevind dat die Minister van Finansies, destyds Pravin Gordhan, ultra vires (buite magte) opgetree het, deur te […]