Daag Mogalakwena munisipale bestuurder voor hof oor minagting

MOGALAKWENA MINAGTINGSAANSOEK Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Na aanleiding van ’n hofbevel wat Sakeliga op 18 Januarie 2022 teen die Mogalakwena munisipaliteit in Limpopo bekom het wat die munisipale bestuurder te verplig om verskeie rekords soos finansiële verslae en raadsbesluite aan Sakeliga te oorhandig, en die verontagsaming van die bevel deur die munisipale bestuurder, […]


Vestig regspresedent wat eindgebruiker beskerm teen inter-regeringdispute (Resilient-saak)

RESILIENT-SAAK Steun Hierdie Saak Impak van hierdie uitspraak Hierdie uitspraak bied elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak, omdat die uitspraak verhoed dat Eskom eindgebruikers se krag afsny as ‘n taktiek om munisipale skuld te verhaal. Tweedens verminder dit die impak van staatsverval, omdat die uitspraak alle staatsinstellings – en nie net Eskom en munisipaliteite nie – verplig […]


Verhoed kragonderbrekings in Musina

VERHOED MUSINA- KRAGONDERBREKINGS Steun soortgelyke sake IMPAK VAN HIERDIE SAAK Eskom het op 29 Junie 2018 kennisgewing gegee dat hulle kragtoevoer aan Musina sou afsny, weens die feit dat die munisipaliteit nie eskalerende skuld aan Eskom delg nie. Sakeliga het ‘n dringende hofaansoek gebring om Eskom te verhoed om voort te gaan daarmee. In reaksie […]