Verhoed proaktief misbruik van Wet op Rampbestuur

Die Ramptoestand, asook enige voortsetting daarvan in ander regulasies en wetgewing, moet in geheel opgeskort word. Die regering moet ook verhoed word om in die toekoms die Wet op Rampbestuur te gebruik om drakoniese inperkingsmaatreëls in te stel. Sakeliga bring daarom ‘n hofsaansoek in die Hooggeregshof in Pretoria om die nuwe “tydelike” nasionale ramptoestand in SA te beëindig.


Verwyder vereiste vir “noodsaaklike diens” sertifikate tydens inperkings

VERWYDER VEREISTE VIR “NOODSAAKLIKE DIENS” SERTIFIKAAT TYDENS INPERKINGS Steun Soortgelyke Hofsake IMPAK VAN HIERDIE SAAK Sakeliga het hierdie dringende hofaansoek in Mei 2020 geloods om weg te doen met Ebrahim Patel, Minister van Handel en Nywerheid, se vereiste dat besighede wat tydens die sogenaamde grendelstaat wou oop bly, ‘n “noodsaaklike diens” sertifikaat by die CIPC […]