Kyk en Luister

Beleidsradar – So werk strenger toepassing van BEE fase 2 – Peter Wassenaar

Sakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met Pèter Wassenaar (prokureur verbonde aan die firma Kriek, Wassenaar & Venter) oor die jongste wendings in die strenger toepassing van BEE. Daar word gekyk na voorstelle in wette soos die Wet op Eiendomspraktisyns en die Cofi-wetsonwerp. Pèter verduidelik die manier wat BEE nou toegepas word deur bedryfsreguleerders en transformasie-rade […]
Lees meer

LUISTER: Pretoria FM [Sake 20/20] – Vryemark oorwegings oor suikerbelasting, aksynsbelastings

Gerhard van Onselen en James Kemp gesels op Sake 20/20 oor akademici se vootstelle om belasting op suikerdrankies (en ander belastings) te verhoog. Dit vorm deel van benaderings in openbare gesondheid wat poog om lewenstyl en verbruik van ‘ongesonde’ produkte met regulasies en belasting te bestuur. Is daar newe-effekte van die belasting. Tot watter mate […]
Lees meer

KYK: Ekonomiese Oorsig, Kwartaal 1, 2021

https://www.youtube.com/watch?v=pUMgYy9nJ6A&ab_channel=Sakeliga Die ETM-Sakeliga Ekonomiese Oorsig vir Besluitneming in die Sakewêreld is sopas vrygestel. Russell Lamberti (van ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen bespreek die huidige ekonomiese klimaat in die eerste kwartaal van 2021. Lamberti vertel van die “lelike opbloei” van die ekonomie aan die hand van ongekende monetêre verruimings in die buiteland. Die fokus […]
Lees meer

Beleidsradar: Meer geld na munisipaliteite? Eiendomsontwikkeling – heffings in wetsontwerp geformaliseer 

Die nasionale tesourie het onlangs voorgestelde veranderinge aan munisipale wette vir openbare kommentaar bekendgemaak in die vorm van die Munisipale Fiskale Magte en Funksies Wysigingswetsontwerp [van 2019].   Die Wetsontwerp stel wysigings voor op die 2007-wet wat munisipaliteite se vermoë om plaaslike belastings en bykomende belastings te hef op dienste soos elektrisiteit, water en riolering. Die […]
Lees meer

Beleidsradar: ANC Lekgotla se waarskynlike impak op Suid-Afrika se ekonomiese beleid

Die ANC se eerste Lekgotla vir 2020 is op 20 Januarie 2020 afgesluit met President Cyril Ramaphosa wat onverwags die media toegespreek het in sy kapasiteit as hoof van die ANC. Gegewe dat Ace Magashule in die onlangse verlede hierdie geleenthede afgesluit het, en as ’n mens in ag neem dat ’n  politieke struweling tussen […]
Lees meer

Beleidsradar: IMF-aanbevelings vir SA beleidshervorming

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs ’n Artikel IV-besoek aan Suid-Afrika afgesluit. Die IMF lê gewoonlik jaarliks sulke besoeke aan lidlande af. Die IMF-konsultasie is in November 2019 afgesluit en is gevolg deur ’n Artikel IV-verklaring en verslag wat op 30 Januarie 2020 vrygestel is. Die volledige persverklaring, IMF-personeelverslag en uitvoerende verklaring is hier beskikbaar. […]
Lees meer

Policy Radar: ANC Lekgotla’s likely impact on South Africa’s economic policy

The ANC’s first Lekgotla in 2020 was concluded on 20 January 2019 with an unexpected media address by President Cyril Ramaphosa in his capacity as head of the ANC. Given that, in the recent past, it was Ace Magashule who concluded these events, and considering a behind-the-scenes political battle between Ramaphosa and Magashule, political analysts […]
Lees meer