Landbou-besighede wat ‘te wit’ is wél in gevaar

Die departement van landbou het onlangs luidkeels ontken dat dit BEE ’n voorwaarde vir uitvoere wil maak. Hul vertroulike, interne dokumente vertel egter ’n ander verhaal. Die storm het ontstaan met Rapport en City Press se voorbladberigte twee weke gelede, dat die staat wit boerderye sou verbied om uit te voer. Die bron was twee […]


Die burgerlike reaksie op misdaad en chaos

Die volgende artikel is gebaseer op ‘n toespraak gelewer deur Gideon Joubert, hoof van sekuriteitsprojekte by Sakeliga tydens die 2023-beraad vir sterker sakekamers en organisasies. Suid-Afrika het een van die grootste en vinnigste groeiende georganiseerde kriminele sektore ter wêreld. Volgens die jongste Global Organised Crime Index-verslag is Suid-Afrika 7de wêreldwyd wat die algehele vlakke van […]



Hoe kan sakekamers terugveg teen staatsverval?

Sakeliga se missie is om skaalbare oplossings vir staatsverval te skep. Hierdie drie konsepte – skaalbaar, oplossings, staatsverval – hou ‘n paar sleutelinsigte in vir hoe georganiseerde sakegemeenskappe staatsverval en chaos in hulle dorpe kan teenstaan en gesonde omgewings kan bou vir sakeondernemings en die gemeenskappe wat hulle dien. Kom ons bekyk al drie hierdie […]


2023 Beraad vir sterker sakekamers en sakeorganisasies

Sakeliga bied op 26 en 27 Oktober ‘n beraad vir sakekamers en sakeorganisasies om strategieë vir die herstel van orde in dorpe en stede te bepaal. Sprekers vir die beraad sluit, ondermeer, in: Russell Lamberti, Uitvoerende Direkteur: Sakeliga; Péter Wassenaar, Prokureur: Kriek, Wassenaar & Vennote; JP (Johan) Botha, Sinoville Brandbestrydingsvereniging; Boeta du Toit, Hoofbestuurder: Agri […]


Oorweldig en ondermyn: Weerstaan die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming

Die 17de-eeuse Franse digter Jean de La Fontaine verduidelik dat ‘n persoon sy lot dikwels teëkom op dieselfde pad wat hy geloop het om dit te vermy. Gegewe die sterk reaksie onder besighede en professionele persone wat ontketen is deur die aankondiging van die nuwe Wysigingswet op Diensbillikheid (EEAA) en sy gepaardgaande regulasies, verhaas die […]



Fiskale Agteruitgang Verskerp Beleidsrisiko’s

Die onlangse agteruitgang van die Suid-Afrikaanse regering se finansies dien as ’n herinnering van sy anti-groei beleide en roekelose bestedingsgewoontes wat jaarliks groot hoeveelhede rykdom vernietig.



Sakekamers kan orde in die plaaslike ekonomie herstel  

Hierdie is ʼn geredigeerde weergawe van die toespraak gelewer by die bekendstellingsfunksie van die Pretoria Sakekamer.  Eens op ʼn tyd het almal gedink dit is die staat se rol om ʼn gunstige sakeomgewing te skep. Vir ʼn tydjie het dit selfs gelyk of dit werk. Daar was toegang tot die besluitnemers, en daar was ʼn […]