2023 Beraad vir sterker sakekamers en sakeorganisasies

Sakeliga bied op 26 en 27 Oktober ‘n beraad vir sakekamers en sakeorganisasies om strategieë vir die herstel van orde in dorpe en stede te bepaal. Sprekers vir die beraad sluit, ondermeer, in: Russell Lamberti, Uitvoerende Direkteur: Sakeliga; Péter Wassenaar, Prokureur: Kriek, Wassenaar & Vennote; JP (Johan) Botha, Sinoville Brandbestrydingsvereniging; Boeta du Toit, Hoofbestuurder: Agri […]


Koffie en Kenmekaar

24 Maart 2023
07:30 vir 08:00


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 24 Maart 2023.



Bekendstelling: Pretoria Sakekamer

16 Maart 2023
07:45 tot 10:30


Die Pretoria Sakekamer gaan Pretoria herbou en vestig tot ‘n wêreldklas sakesentrum. Ons gaan dit doen ondanks staatsverval en selfstandig van die politiek. Die kuur vir munisipale- en infrastruktuurverval is selfstandige sakelui. kaartjie verkope sluit 16:00 op 10 Maart.

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans


Koffie en Kenmekaar

21 April 2023
07:30 vir 08:00


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 21 April 2023.


Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

30 Maart 2023
12:00 – 12:45


Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken. Lede van Sakeliga word hartlik genooi na ’n eksklusiewe aanlyn ledeaanbieding.

Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans


2023 Lede-aanbieding

7 Maart 2023
12:00 tot 12:45


Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken – Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding


Koffie en Kenmekaar

24 Februarie 2023
07:30 vir 08:00


Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 24 Februarie 2023.