Tegniese probleme in die Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming, 2020

Op Dinsdag, 13 April 2021, het Martin van Staden, regsgenoot by Sakeliga, tegniese probleme in die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming aan die parlementêre portefeuljekomitee oor indiensneming en arbeid voorgelê. Hy het by Piet le Roux, hoof uitvoerende beampte van Sakeliga, aangesluit. Sakeliga se persverklaring oor die aanbieding kan hier gevind word. Van Staden het […]


Die eufemistiese terminologie van onteiening sonder vergoeding

Stel jou voor jy doen op ‘n dag people-watching in ‘n winkel. Iemand stap in, vat ‘n produk van die rak af, en stap uit sonder om daarvoor te betaal. Die eienaar storm uit, skreeu op die dief, en bel die polisie. Duidelik het iemand nou net iets gesteel! Die volgende dag vind jy jouself […]


Sakeliga bied paneelgesprek aan oor Onteieningswetsontwerp en wysiging van artikel 25 van die Grondwet

Tian Alberts   ONTEIENING, KONFISKERING, BESLAGLEGGINGS EN DIE WAARDE VAN EIENDOM  Die sakeorganisasie Sakeliga het op Dinsdag, 30 Maart 2021 ‘n regstreekse paneelgesprek op sy Facebook-blad gehou, waartydens verskeie brandpunte rondom die omstrede Onteieningswetsontwerp en wysigings aan artikel 25 van die Grondwet bespreek is. Dit volg na twee sterk parlementêre voorleggings deur Sakeliga tydens verlede week se […]


Beleidsradar – So werk strenger toepassing van BEE fase 2 – Peter Wassenaar

Sakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met Pèter Wassenaar (prokureur verbonde aan die firma Kriek, Wassenaar & Venter) oor die jongste wendings in die strenger toepassing van BEE. Daar word gekyk na voorstelle in wette soos die Wet op Eiendomspraktisyns en die Cofi-wetsonwerp. Pèter verduidelik die manier wat BEE nou toegepas word deur bedryfsreguleerders en transformasie-rade […]


Analysis of the Expropriation Bill’s confiscation policy

Background Sakeliga recently submitted comment on the Expropriation Bill of 2020. The bill is controversial, and expropriation has always been contentious. The current proposals, however, deviate from international best practice on expropriation by seeking to introduce confiscation as a regular public policy. This analysis follows on previous Sakeliga submissions on the Constitution Eighteenth Amendment Bill […]


Mondelinge Kommentaar op die Wetsontwerp op die Agtiende Grondwetwysiging

[spreaker type=player resource=”episode_id=44014203″ width=”100%” height=”200px” theme=”light” playlist=”false” playlist-continuous=”false” autoplay=”false” live-autoplay=”false” chapters-image=”true” episode-image-position=”right” hide-logo=”false” hide-likes=”false” hide-comments=”false” hide-sharing=”false” hide-download=”true”] Die sakegroep, Sakeliga, het vandag by parlementêre komiteeverhore sterk beswaar teen die voorgestelde Agtiende Wysigingswetsontwerp op die Grondwet.  Sakeliga het, soos vantevore, klem op die grondwetlike onversoenbaarheid van onteiening sonder vergoeding gelê, maar het bygevoeg dat onlangse formulerings die parlement op risiko plaas om publiekregtelike wanvoorstellings te […]


Onteiening as strafmaatreël

Benewens die veelvuldige kommerwekkende bepalings in die nuwe Onteieningswetsontwerp wat op 9 Oktober 2020 gepubliseer is, is dit duidelik dat die regering ‘n heeltemal nuwe konseptualisering van onteiening aanvaar het. Onteiening word nie meer beskou as ‘n verskriklike ongerief waarvoor onberispelike eienaars vergoed moet word nie, maar eerder as ‘n kru beleidsinstrument wat die regering […]


KYK: Ekonomiese Oorsig, Kwartaal 1, 2021

https://www.youtube.com/watch?v=pUMgYy9nJ6A&ab_channel=Sakeliga Die ETM-Sakeliga Ekonomiese Oorsig vir Besluitneming in die Sakewêreld is sopas vrygestel. Russell Lamberti (van ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen bespreek die huidige ekonomiese klimaat in die eerste kwartaal van 2021. Lamberti vertel van die “lelike opbloei” van die ekonomie aan die hand van ongekende monetêre verruimings in die buiteland. Die fokus […]


LUISTER: Pretoria FM [Sake 20/20] Kommentaar op voorstel om Rambestuurswet te wysig

[spreaker type=player resource=”episode_id=43808201″ width=”100%” height=”350px” theme=”light” playlist=”false” playlist-continuous=”false” autoplay=”false” live-autoplay=”false” chapters-image=”true” episode-image-position=”right” hide-logo=”false” hide-likes=”false” hide-comments=”false” hide-sharing=”false” hide-download=”true”] Martin van Staden gesels met James Kemp op Sake 20/20 oor Sakeliga se insette tot ‘n wysigingswetsontwerp op die Rampbestuurswet.


Beveg korrupsie met minder politiek en meer besigheid in Suid-Afrika

Beide private en openbare sektor korrupsie, hetsy moreel of misdadig, is die gevolg van perverse aansporings. Hierdie aansporings is op hul beurt die gevolg van ‘n politieke filosofie wat dit as, in die beste geval, gepas, en in die ergste geval, noodsaaklik beskou dat beleidsoorwegings (en politieke oorwegings) ‘n sentrale rol in kommersiële en ekonomiese […]