Beleidsradar – So werk strenger toepassing van BEE fase 2 – Peter Wassenaar

Sakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met Pèter Wassenaar (prokureur verbonde aan die firma Kriek, Wassenaar & Venter) oor die jongste wendings in die strenger toepassing van BEE. Daar word gekyk na voorstelle in wette soos die Wet op Eiendomspraktisyns en die Cofi-wetsonwerp. Pèter verduidelik die manier wat BEE nou toegepas word deur bedryfsreguleerders en transformasie-rade in die lig van die ideologie van transformatisme.

Gesprek is aangebied deur Gerhard van Onselen (Sakeliga senior ontleder).