Begroting 2020
Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken.
Funksiebesonderhede:
Datum: 27 Februarie 2020
Tyd: 12:30 vir 13:00
Plek: Gerhardstraat 117; Die Hoewes; Centurion
Verversings: Ligte verversings word bedien vanaf 12:30
Koste:
- R150 vir Sakeliga-lede
- R300 vir Sakeplein-gebruikers en ander gaste. (Nog nie ‘n lid nie? Sluit gou hier aan.)
[button link=”https://sakeplein.com/events/31002″ color=”silver” newwindow=”yes”] Bespreek hier[/button]