Hoe lyk (oplossings vir) staatsverval?

*Die volgende artikel is ‘n verkorte weergawe van die stuk Hoe kan sakekamers terugveg teen staatsverval? Klik hier vir die langer skrywe. Die staat se bestuursvermoëns is besig om vinnig oor alle vlakke af te neem, wat lei tot wanbestuur van infrastruktuur en ‘n afname in polisiëringsvermoë. Verslegtende handelstoestande spruit uit mislukte infrastruktuur en toenemende […]


Adopting Bitcoin 2024 – Strategieë en insigte om staatsverval aan te spreek 

By die onlangse Adopting Bitcoin 2024- konferensie in Kaapstad het Sakeliga se uitvoerende direkteur, Russell Lamberti die lig op pragmatiese oplossings gewerp wat die omvattende kwessie van staatsverval kan bekamp.  Eerder as om bloot die uitdagings wat deur mislukte staatsinstellings geskep word te bespreek, het hy in konkrete strategieë om die impak daarvan te versag […]


Hoe kan sakekamers terugveg teen staatsverval?

Sakeliga se missie is om skaalbare oplossings vir staatsverval te skep. Hierdie drie konsepte – skaalbaar, oplossings, staatsverval – hou ‘n paar sleutelinsigte in vir hoe georganiseerde sakegemeenskappe staatsverval en chaos in hulle dorpe kan teenstaan en gesonde omgewings kan bou vir sakeondernemings en die gemeenskappe wat hulle dien. Kom ons bekyk al drie hierdie […]


Fiskale Agteruitgang Verskerp Beleidsrisiko’s

Die onlangse agteruitgang van die Suid-Afrikaanse regering se finansies dien as ’n herinnering van sy anti-groei beleide en roekelose bestedingsgewoontes wat jaarliks groot hoeveelhede rykdom vernietig.


Energie-onafhanklikheid word nie verleen nie, maar teruggeneem

Ons mees vername energieprioriteit is om genoeg energie te produseer. Ons moet bedag wees op pogings deur burokrate, staatskornuite en ideoloë om ons strewe na energie-onafhanklikheid in die wiele te ry. Energie-vryheid en -onafhanklikheid sal nie deur welwillende leiers verleen word nie – dit sal teruggeneem moet word deur veerkragtige, staatsbestande gemeenskappe, maatskappye en instellings.


2021-mediumtermynbegroting bevestig die meriete van strategie vir staatsbestandheid

Enoch Gondongwana, Minister van Finansies, se mediumtermynbegroting bevestig dat die regering die fiskale krisis wat hy sedert 2009 geskep het, nie ernstig genoeg opneem nie. Sakeliga beskou derhalwe Donderdag se mediumtermynbegroting van die Nasionale Tesourie as verdere ‘n bevestiging van die noodsaak vir besighede en gemeenskappe om hulself so veel as moontlik staatsbestand te maak. Die […]