Moira-Marie Kloppers

Sakeliga verwelkom Grondwethofuitspraak teen EFF en Malema oor betreding en aanhitsing

“Mnr Malema en die EFF wou, deur agter die vaandel van vryheid van spraak weg te kruip, aanspreeklikheid vir kriminele oortredings ontsnap. Hierdie uitspraak steek daar ‘n stokkie voor, ondersteun die kantoor van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV) in sy vermoë om te vervolg, versterk die regsorde, verbeter die sakeomgewing, en is in die openbare belang. Dit is bevredigend om ’n rol daarin te kon speel.
Lees meer

Begroting hou SA op koers vir fiskale krisis, strydig met president se ekonomiese plan – Sakeliga

Hierdie begroting stuur Suid-Afrika nie weg van fiskale krisis nie, ongeag hoeveel begrip ‘n mens vir minister van finansies Tito Mboweni se pogings om politieke druk te hanteer sou kon hê.  Suid-Afrika se werklike begrotingstekort sal vanjaar byna 400% wees van die projeksie daarvan in die 2017/18 begroting, die laaste begroting gelewer deur voormalige minister […]
Lees meer

No products in the cart.