Aksie in Oënskou: Sakeliga verbeter beskerming teen grondbesetters
Sakeliga se dringende ingryping het deurslaggewende wetgewing teen grondbesettings gehandhaaf, wat eiendomsbeskerming verbeter het.
Aksie in Oënskou: Sakeliga se geskiedkundige BEE-oorwinning
Sakeliga het die eerste beduidende terugslag vir skadelike BEE-beleide behaal toe ons onwettige BEE- en plaaslike inhoudregulasies in openbare verkryging omgekeer het, wat miljarde se potensiële besparings ontsluit het.
Sakeliga verwerp Wysigingswet oor Gelyke Indiensneming – gaan regstappe instel
Sakeliga verwerp die Wysigingswet oor Billike Indiensname en is besig om litigasie daaroor voor te berei. Sakeliga moedig werkgewers aan om waarde-gefokusde indiensneming te handhaaf, ongeag ras, eerder as om aan fundamenteel onkonstitusionele en skadelike wetgewing te voldoen.
Sakeliga waarsku oor Ramokgopa ná elektrisiteitmeter-tenderskandaal wat belastingbetalers miljarde kos
Kgosientso Ramokgopa se aktiwiteite behoort met groot omsigtigheid dopgehou te word, in die lig van ‘n reuse tenderskandaal waarby hy betrokke was in sy tyd as burgermeester van die Tshwane-munisipaliteit.
Begroting 2023: Sakeliga verwelkom terugstaan vir privaat energie-uitbreiding nieteenstaande afwesigheid van begrotingshervorming
Die mees merkwaardige aspek van die begroting was die minister van finansies se geïmpliseerde toegewing dat die privaatsektor toekomstige energie-uitbreiding sal hanteer.
Bou aan ‘n kragtige (en kragryke) sakegemeenskap
Te midde van verwoestende elektrisiteitstekorte bied KragDag ‘n positiewe visie op ‘n wêreld van bekostigbare en oorvloedige energie.
Sakeliga skets sy strategie ná verklaring van nasionale ramptoestand
Die ernstige gevare lê in die bykomende diskresie wat die regering bekom om regulasies en direktiewe met wydlopende gevolge vir die hele samelewing uit te vaardig.
Analysis of the Expropriation Bill’s confiscation policy
Background Sakeliga recently submitted comment on the Expropriation Bill of 2020. The bill is controversial, and expropriation has always been contentious. The current proposals, however, deviate from international best practice on expropriation by seeking to introduce confiscation as a regular public policy. This analysis follows on previous Sakeliga submissions on the Constitution Eighteenth Amendment Bill […]