Grendelregulasies vereis nie sluit van openbare of private akkommodasiefasiliteite nie

Sedert die aankondiging van die jongste grendelregulasies het Sakeliga verneem dat sommige karavaanparke, kampeerterreine en moontlik ander plekke van vakansieakkommodasie onder die indruk is dat hulle verplig of aangemoedig word om te sluit. Sakeliga beklemtoon dat daar géén sodanige bepalings in die regulasies is nie, en dat sodanige sluitings nie noodwendig eens toelaatbaar is nie. Regsverteenwoordigers het Sakeliga van […]