Daag Mogalakwena munisipale bestuurder voor hof oor minagting

MOGALAKWENA MINAGTINGSAANSOEK Steun Hierdie Saak Waarom hierdie hofsaak? Na aanleiding van ’n hofbevel wat Sakeliga op 18 Januarie 2022 teen die Mogalakwena munisipaliteit in Limpopo bekom het wat die munisipale bestuurder te verplig om verskeie rekords soos finansiële verslae en raadsbesluite aan Sakeliga te oorhandig, en die verontagsaming van die bevel deur die munisipale bestuurder, […]


Sakeliga daag Mogalakwena munisipale bestuurder voor hof oor minagting

Sakeliga het ‘n hofaansoek in die Hooggeregshof in Polokwane gebring om die waarnemende munisipale bestuurder van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo aan minagting van die hof skuldig te bevind. Die aansoek volg op ‘n hofbevel wat Sakeliga op 18 Januarie vanjaar bekom het, om die munisipale bestuurder te verplig om verskeie rekords soos finansiële […]