2021-Weergawe van die Wetsontwerp op die Agtiende Grondwetwysiging

ConCourt

Sakeliga se omvattende voorlegging op die 2021-weergawe van die Wetsontwerp op die Agtiende Grondwetwysiging kan hier (in Engels) gevind word.

Die Wetsontwerp beoog om die verskynsels van konfiskering (sogenaamde “onteiening sonder vergoeding”) en nasionalisering (sogenaamde “staatsvoogdyskap”) in die Suid-Afrikaanse grondwetlike en eiendomsreg in te bring.

Na ons mening verteenwoordig die Wetsontwerp beduidende, miskien eksistensiële, bedreigings vir die markekonomie en vir konstitusionalisme in Suid-Afrika. Sakeliga sal onder geen omstandighede die voorgestelde wysiging aan die Grondwet aanvaar nie.

Archives