Sakeliga moedig lede aan om Woensdag restaurante te ondersteun 

Die selfstandige sakegroep Sakeliga moedig sy lede aan om op Woensdag, 22 Julie, restaurante en koffiewinkels te ondersteun as deel van die Restaurant Association (RASA) se Million Seats on the Streets-veldtog. Die grendelstaat kos hierdie industrie reeds soveel as R7 miljard per maand, oftewel sy totale omset. Na maande se onnodig skadelike, buitensporige en impulsiewe regulasies, is verskeie industrieë op hul knieë. In besonder het die kleinhandel-, voedsel- en drankindustrie die totale ineenstorting van sy omset van bykans R7 miljard per maand, wat […]


Die inperking versmoor een van SA se grootste bates

Onafhanklike skrywer: Chris Hattingh Volgens die Minister vir Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het die toerisme sektor sover in 2020 R54.2 miljard verloor. Ons moet die effek van COVID-19 op internasionale toerisme in gedagte moet hou, maar dit word by die dag duideliker dat die Suid-Afrikaanse regering se eie inperking en COVID-19-regulasies die toerisme sektor se besigheid […]


Ramptoestand se einde en herbou van samelewing op ons skouers

Die ramptoestand is die werklike ramp. Dit word veroorsaak deur ‘n regering wat noodmagte aan homself toegeken het en onwillig is om daarvan afstand te doen. Die skade sal nie by vlak 2 stop nie en – indien dit nie aangevat word nie – lank ná Covid-19 verby is steeds bly geld. “Ons doen ‘n […]


Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt

Begroting 2020 Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken.   Funksiebesonderhede Datum: 27 Februarie 2020 Tyd: 12:30 vir 13:00 Plek: Gerhardstraat 117, Die […]


BBP-groei – “tegnies” uit die “resessie”, maar nog lank nie uit die sop

Statistieke Suid-Afrika het vandeesweek die BBP-syfers vir die derde kwartaal van 2018 vrygestel. Daarvolgens het die Bruto Binnelandse Produk (BBP) teenoor die tweede kwartaal met 2,2% toegeneem (volgens die aangesuiwerde syfers). Baie gewag word gemaak oor die feit dat SA nou die twee kwartale van negatiewe groei, oftewel die “tegniese resessie”, ontsnap het. Hoewel dié […]