NVG by magte en volgens wet vereis om vervolging van Julius Malema te hervat – Sakeliga
Ná die uitspraak van die Konstitusionele Hof verlede week oor aanhitsing en betreding, is die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nou nie net by magte om die tot dusver opgeskote vervolging van mnr. Julius Malema te hervat nie, maar word dit inderwaarheid volgens wet vereis. Dit is die beskouing van die sakegroep Sakeliga, wat as amicus curiae […]