Begroting hou SA op koers vir fiskale krisis, strydig met president se ekonomiese plan – Sakeliga
Hierdie begroting stuur Suid-Afrika nie weg van fiskale krisis nie, ongeag hoeveel begrip ‘n mens vir minister van finansies Tito Mboweni se pogings om politieke druk te hanteer sou kon hê. Suid-Afrika se werklike begrotingstekort sal vanjaar byna 400% wees van die projeksie daarvan in die 2017/18 begroting, die laaste begroting gelewer deur voormalige minister […]