Emigrasie: Finansieel, fisies, beide?

Met al die negatiewe binnelandse nuus, is dit miskien nie verbasend dat baie Suid-Afrikaanse inwoners dit oorweeg om hul bates in die buiteland te plaas nie. Suid-Afrikaanse beleggers gebruik al vir dekades die strategie om deel te word van die wêreldekonomie deur hul binnelandse beleggingsportefeuljes na die buiteland te diversifiseer. Hierdie strategie behels die omskakel […]


4 Stappe vir werkgewers vir die billike hantering van dissiplinêre verhore

In elke besigheid is daar reëls vir die werksplek.  Wanneer hierdie reëls oortree word en die wangedrag ernstig is, kan die werkgewer voortgaan om ‘n dissiplinêre verhoor te hou – maar hoe, en wat is die regte stappe?  Suid-Afrika se arbeidsomgewing is hoogs gereguleerd, wat dit vir werkgewers baie belangrik (en uitdagend) maak om deurlopend […]


Sakeliga verwerp die EFF se aanhitsing en geweld

[et_pb_section admin_label=”section”] [et_pb_row admin_label=”row”] [et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]Die sakegroep Sakeliga het ‘n versoek gerig aan die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) om ferm op te tree teen dreigemente en geweld deur die EFF en sy ondersteuners in die huidige Clicks-aangeleentheid. Soos bevind deur die Konstitusionele hof is die SAPD kragtens grondwetlike en internasionale reg […]