Vestig regspresedent wat eindgebruiker beskerm teen inter-regeringdispute (Resilient-saak)

RESILIENT-SAAK Steun Hierdie Saak Impak van hierdie uitspraak Hierdie uitspraak bied elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak, omdat die uitspraak verhoed dat Eskom eindgebruikers se krag afsny as ‘n taktiek om munisipale skuld te verhaal. Tweedens verminder dit die impak van staatsverval, omdat die uitspraak alle staatsinstellings – en nie net Eskom en munisipaliteite nie – verplig […]