Maand: Mei 2020

Hofstukke vir saak teen besigheidslisensiëring

Hierdie plasing voorsien skakels na inligting en alle hofstukke soos geliasseer in Sakeliga se hofsaak teen besigheidslisensiëring. NUUT: Die gekonsolideerde bundel, gepagineer en vir gebruik in die hof, is nou beskikbaar. Dit bevat alles wat hieronder gelys is. Klik hier. Ou skakels: Opsomming van die hofsaak, klik hier. Volledige bundel deur Sakeliga se regspan, klik […]
Lees meer

Sakeliga’s Comment on the Tourism Amendment Bill of 2019

The Tourism Amendment Bill [2019] was published by the department of tourism on the 15th of April 2019 for public comment. Among other changes, the bill aims to amend the Tourism Act in order to empower the minister of tourism to set national thresholds for short-term home–rental. Short-term home–rental is defined in the bill as ‘the renting or leasing on a temporary basis, for reward, of a dwelling or part thereof, to a visitor.’   […]
Lees meer

Inperking: 50% kan binne drie maande bankrot speel – Sakeliga-peiling

Meer as 50% van die 706 deelnemers wat in die eerste gedeelte van Mei aan die sakegroep Sakeliga se jongste Covid-19-ondernemingsimpakpeiling deelgeneem het, se ondernemings gaan binne drie maande bankrot wees as die huidige vorm van die inperking voortgaan. Verder verwag meer as agt uit elke 10 van die respondente reusagtige dalings in hulle onderneming […]
Lees meer

Sakeliga loods grondverskuiwende saak oor inperking

Die sakegroep Sakeliga het regsaksie van stapel gestuur wat beloof om die inperking, regoor sy verskillende vlakke, ingrypend te verander. Die saak het te make met die onregmatigheid van permitte en ander regeringslisensiëring van besighede. Sakeliga versoek die Hoë Hof om ‘n wye reeks van lisensiëringsvoorwaardes wat deur die loop van die Ramptoestand in die […]
Lees meer

Sakeliga nooi ondernemings om belemmering deur wetstoepassers aan te meld

Die sakegroep Sakeliga berei tans voor op litigasie met die doel om die permitstelsel vir besigheid te verwyder of te versag. Die doel is om die reg op werk en op besigheid te herstel deur, waar die regering of wetstoepassers onregmatig permitte en papierwerk vereis, arres en verwante belemmering te voorkom. Sakeliga nooi ondernemings en […]
Lees meer

Sakeliga voorsien regsmening aan media oor reg op onderhoude met gaste

Na aanleiding van voorvalle waarin wetstoepassers deelnemers aan nuusprogramme onregmatig belemmer en bedreig het, stel Sakeliga ‘n regsmening aan lede van die media en mediaorganisasies beskikbaar. Die regsmening sit die regte van die media om onderhoude met gaste te voer – of hulle vir ander doeleindes uit te nooi om na die mediaperseel te reis […]
Lees meer

Sakeliga skenk geld vir noodleniging en regsaksie teen die staat se kaping van welwillendheid

Die sakegroep Sakeliga en sy lede het vandag ‘n verdere R200 000-skenking aan die welwillendheidsorganisasie Solidariteit Helpende Hand aangekondig. Die geld word geoormerk vir noodleniging en, indien nodig, regsaksie ter voorkoming van die staat se kaping – oftewel nasionalisering – van welwillendheid. Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, sê die geld is vir privaat welwillendheid en mag nie aan die staat oorgedra word nie: “Danksy ledebydraes kan Sakeliga nog […]
Lees meer

No products in the cart.