Onveranderde inperking doen meer kwaad as goed terwyl ekonomiese ineenstorting dreig
Die inperking in sy huidige vorm doen meer kwaad as goed. 66% van Sakeliga se respondente verwag nou meer as 25% daling in omset in 2020.