Sakeliga maak regshulppakket vir KMMO’s beskikbaar

Die sakegroep, Sakeliga, het vandag ‘n regshulppakket vir informele, klein en mediumgrootte ondernemings aangekondig, vir die voortsetting van “noodsaaklike” sakebedrywighede. Die hulppakket halveer die koste van regsmenings oor noodsaaklike dienste en voorsien sakelui van ‘n sertifikaat wat al die nodige inligting kan bevat om oop te bly. Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, sê hulle het reeds senior advokate se advies oor die regulatoriese raamwerk ingewin: […]


Luister aanlyn: Piet le Roux oor Covid-19, Sakeliga en die ekonomie, state en gemeenskappe

Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, het onlangs deelgeneem aan ‘n gesprek met Russell Lamberti van ETM Macro Advisors. Covid-19 en verskillende reaksies daarop word diepliggend bespreek, tesame met vrae oor die toepaslikheid van die regulatoriese reaksie in konteks van Suid-Afrika. Sakeliga se siening oor en hantering van die Covid-19-krisis word deeglik uiteen gesit […]