Beleidsradar: ANC Lekgotla se waarskynlike impak op Suid-Afrika se ekonomiese beleid
Die ANC se eerste Lekgotla vir 2020 is op 20 Januarie 2020 afgesluit met President Cyril Ramaphosa wat onverwags die media toegespreek het in sy kapasiteit as hoof van die ANC. Gegewe dat Ace Magashule in die onlangse verlede hierdie geleenthede afgesluit het, en as ’n mens in ag neem dat ’n politieke struweling tussen […]