Kommentaar op die Konsepwysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning, 2020

Sakeliga het onlangs kommentaar ingedien op die Konsepwysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning, 2020. Hierdie voorgestelde wetgewing beoog sterker sentrale regulering van die sport- en ontspanningsbedryf in Suid-Afrika. Dié beoogde wetgewing sal vereis dat ondernemings in die fiksheidsbedryf, byvoorbeeld, aan bykomende regulatoriese vereistes moet voldoen, wat tot bykomende onkoste vir sulke ondernemings kan lei. Sodanige koste […]