Eerste groot grondbesettings van 2020 begin in Silverlakes en Boschkop in Tshwane

Na aanleiding van die eerste groot grondbesettings van 2020 in Silverlakes en Boschkop in Tshwane het die sakeorganisasie Sakeliga vandag ’n waarskuwing aan sakeondernemings en die publiek gerig om waaksaam te wees vir toenemend listige grondbesettingstaktiek deur die EFF. In die loop van verskeie dae die afgelope week het groepies grondbesetters wat sê hulle is […]